Alfred Dreyfus | |
---|---|
| |
Geboortedatum | 9 Oktober 1859 |
Geboorteplek | Mulhouse, Elsas, Frankryk |
Sterfdatum | 12 Julie 1935 (75 jaar oud) |
Sterfplek | Parys, Frankryk |
Lojaliteit | Frankryk |
Diens/Tak | Franse weermag |
Jare in diens | 1880–1918 |
Rang | Luitenant-kolonel |
Eenheid | Artillerie |
Veldslae/oorloë | Eerste Wêreldoorlog |
Toekennings | Chevalier de la Légion d'honneur (1906) Officier de la Légion d'honneur (1918) |
Familie | Raphael Dreyfus (vader) Jeannette Libmann (moeder) Lucie Eugénie Hadamard (eggenoot) Pierre Dreyfus (seun) Jeanne Dreyfus (dogter) |
Alfred Dreyfus (Mulhouse, 9 Oktober 1859 – Parys, 12 Julie 1935) was 'n Joods-Franse offisier wat veral bekend is vanweë die "Dreyfus-saak".