Alfred Ryder

Alfred Ryder
Geboortenaam Alfred Jacob Corn
Geboorte (1916-01-05)5 Januarie 1916
Sterfte 16 April 1995 (op 79)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alfred Ryder (5 Januarie 1916 – 16 April 1995) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente T-Men (1947) en True Grit (1969), en in die televisiereekse Star Trek (1966) en The Invaders (1967).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne