Alfred von Schlieffen | |
![]() Alfred von Schlieffen in 1906 | |
Leier van die Duitse Generaalstaf
| |
Ampstermyn 7 Februarie 1891 – 1 Januarie 1906 | |
Monarg | Wilhelm II van Duitsland |
---|---|
Voorafgegaan deur | Alfred von Waldersee |
Opgevolg deur | Helmuth Johannes Ludwig von Moltke |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Berlyn, Koninkryk Pruise, Duitse Bond | 28 Februarie 1833
Sterf | 4 Januarie 1913 (op 79) Berlyn, Koninkryk Pruise, Duitse Keiserryk |
Eggenoot/-note | Anna Schlieffen |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | ![]() |
Diens/Tak | Keiserlike Weermag |
Jare in diens | 1853–1906 |
Rang | Generalfeldmarschall |
Eenheid | Generaal van die Kavallerie |
Oorloë/Veldslae | Frans-Pruisiese Oorlog |
Toekennings | Orde van die Swart Arend |
Alfred Graf von Schlieffen (Berlyn, 28 Februarie 1833 – aldaar, 4 Januarie 1913) was 'n Duitse generaal en militêre strateeg. Hy was die seun van 'n Pruisiese generaal en het deelgeneem aan die Pruisies-Oostenrykse Oorlog van 1866 en die Frans-Pruisies Oorlog van 1870.