Ali Larter

Ali Larter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Alison Elizabeth Larter
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1997–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ali Larter (gebore 28 Februarie 1976) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Final Destination (2000), Legally Blonde (2001), Obsessed (2009), en Resident Evil: Afterlife (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne