Alice Eve

Alice Eve
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Alice Sophia Eve
Geboorte 6 Februarie 1982 (1982-02-06) (43 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alice Eve (gebore 6 Februarie 1982) is 'n Engelse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente She's Out of My League (2010), Men in Black 3 (2012), Star Trek: Into Darkness (2013), en Before We Go (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne