Alice Faye | |
![]() | |
Geboortenaam | Alice Jeanne Leppert |
---|---|
Geboorte | 5 Mei 1915 |
Sterfte | 9 Mei 1998 (op 83) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1929–1995 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alice Faye (5 Mei 1915 – 9 Mei 1998) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Stowaway (1936), Rose of Washington Square (1939), Hello Frisco, Hello (1943), en Fallen Angel (1945).