Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alice Joyce | |
![]() | |
Geboorte | 1 Oktober 1890 |
---|---|
Sterfte | 9 Oktober 1955 (op 65) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1910–1930 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alice Joyce (1 Oktober 1890 – 9 Oktober 1955) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The School for Scandal (1914), Within the Law (1917), The Third Degree (1919), en Beau Geste (1926).