Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alice Playten | |
Geboortenaam | Alice Plotkin |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1959–2011 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alice Playten (28 Augustus 1947 – 25 Junie 2011) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Heavy Metal (1981), Legend (1985), I.Q. (1994), en The Rebound (2009).