Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alice Terry | |
![]() | |
Geboorte | 29 Julie 1899 |
---|---|
Sterfte | 22 Desember 1987 (op 88) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Aktiewe jare | 1916–1933 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alice Terry (29 Julie 1899 – 22 Desember 1987) was 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Conquering Power (1921), The Prisoner of Zenda (1922), The Magician (1926), en The Garden of Allah (1927).