Alicia Coppola

Alicia Coppola
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 12 April 1968 (1968-04-12) (56 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 1991–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alicia Coppola (gebore 12 April 1968) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente National Treasure: Book of Secrets (2007) en We Are Your Friends (2015), en in die televisiereekse Another World (1964) en Jericho (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne