Alicia Silverstone

Alicia Silverstone
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 4 Oktober 1976 (1976-10-04) (48 jaar oud)
San Francisco, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alicia Silverstone (gebore 4 Oktober 1976) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Clueless (1995), Batman & Robin (1997), Excess Baggage (1997), en Blast from the Past (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne