Alicia Witt | |
Geboortenaam | Alicia Roanne Witt |
---|---|
Geboorte | 21 Augustus 1975 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1984–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alicia Witt (gebore 21 Augustus 1975) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dune (1984), Urban Legend (1998), Two Weeks Notice (2002), en 88 Minutes (2007).