Alicia de Larrocha

Alicia de Larrocha
Gebore23 Mei 1923
Barcelona, Spanje
Sterf25 September 2009 (ouderdom 86)
Barcelona, Spanje

Alicia de Larrocha y de la Calle (23 Mei 1923 – 25 September 2009) was 'n Spaanse pianis en komponis. Sy word gereken as een van die voorste legendes van die klavier van die 20ste eeu[1].[2] Sy het veelvuldige Grammy toekennings verower asook 'n Prins van Asturias Toekenning vir die Kunste. Sy word daarmee gekrediteer dat sy groter gewildheid gebring het aan die werke van Isaac Albéniz en Enrique Granados.[2] In 1995 het sy die eerste Spaanse kunstenaar geword om die UNESCO-prys te wen.[3]

  1. Jean-Pierre Thiollet, 88 notes pour piano solo, "Solo nec plus ultra", Neva Editions, 2015, p.50. ISBN 978 2 3505 5192 0.
  2. 2,0 2,1 Webb, Jason (26 September 2009). "Renowned Spanish pianist de Larrocha dead at 86" (in Engels). Reuters. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 September 2009. Besoek op 26 September 2009.
  3. Adrian Jack (26 September 2009). "Alicia de Larrocha obituary" (in Engels). London: The Guardian. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Mei 2019. Besoek op 26 September 2009.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne