Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alisha Boe | |
![]() | |
Geboortenaam | Alisha Ilhaan Bø[1] |
---|---|
Geboorte | 6 Maart 1997 |
Nasionaliteit | Noors |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2008–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alisha Boe (gebore 6 Maart 1997) is 'n Noorse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent 68 Kill (2017) en in die televisiereekse Ray Donovan (2013), Casual (2015), en 13 Reasons Why (2017).