Alison Steadman | |
![]() | |
Geboorte | 26 Augustus 1946 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1968–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alison Steadman (gebore 26 Augustus 1946) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Life Is Sweet (1990) en in die televisiereeks Fat Friends (2000).