Alkaid (ook bekend as Eta Ursae Majoris of η UMa) is ’n ster in die sterrebeeldGroot Beer. Dit is die linkerkantste ster van die asterismeGroot Wa (Big Dipper), maar anders as die meeste sterre van die Groot Beer is dit nie lid van die Ursa Major-groep sterre wat saam deur die lug beweeg nie.[10] Met sy skynbare magnitude van 1,84[11] is Alkaid die derde helderste ster in die sterrebeeld en een van die helderste sterre in die naglug.
↑Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named araa11_29
↑ 2,02,1Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named aaa474_2_653
↑ 3,03,13,2Ducati, J. R. (2002). "VizieR Online Data Catalog: Catalogue of Stellar Photometry in Johnson's 11-color system". CDS/ADC Collection of Electronic Catalogues. 2237: 0. Bibcode:2002yCat.2237....0D.
↑Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Anderson2012
↑ 5,05,1Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named mnras410_1_190
↑Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named mnras189_601
↑ 7,07,1Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named aj155_30
↑Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named apj573_1_359