Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alla Nazimova | |
Geboorte | 3 Junie 1879 |
---|---|
Sterfte | 13 Julie 1945 (op 66) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alla Nazimova (3 Junie 1879 – 13 Julie 1945) was 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Eye for Eye (1918), The Brat (1919), Stronger Than Death (1920), en Salomé (1922).