Allan Jones (akteur)

Allan Jones
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Theodore Allen Jones
Geboorte (1907-10-14)14 Oktober 1907
Sterfte 27 Junie 1992 (op 84)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Allan Jones (14 Oktober 1907 – 27 Junie 1992) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Night at the Opera (1935), Show Boat (1936), Everybody Sing (1938), en Radio Days (1987).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne