Alleenspraak is gedagtes wat hardop gesê is, sonder om 'n ander persoon aan te spreek, 'n monoloog wat aan jouself gerig is.[1]
Alleenspraak word gebruik as 'n instrument in drama om 'n karakter se gedagtes aan die gehoor bekend te maak. Dit kan of direk aan gespreek word of om in vertroue te neem.[2] Engelse Renaissance-drama het alleenspraak met groot effekte gebruik;[2] Die alleenspraak "To be, or not to be" is byvoorbeeld die middelpunt van Shakespeare se Hamlet.