Allen Holubar

Allen Holubar
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1888-08-03)3 Augustus 1888
Sterfte 20 November 1923 (op 35)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Allen Holubar (3 Augustus 1888 – 20 November 1923) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent The Reed Case (1917).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne