Allison Williams (aktrise)

Allison Williams
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Allison Howell Williams[1]
Geboorte 13 April 1988 (1988-04-13) (36 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Allison Williams (gebore 13 April 1988) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Get Out (2017) en in die televisiereeks Girls (2012).

  1. Adam Sachs (8 Februarie 2017). "Allison Williams on Her Brand-New Blonde, Daily Doughnuts, and Her Pal Katy Perry" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2019. Besoek op 2 November 2017. I think if I'd used my middle name professionally—Howell Williams—I'd have a totally different career.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne