Ally Sheedy | |
![]() | |
Geboortenaam | Alexandra Elizabeth Sheedy |
---|---|
Geboorte | 13 Junie 1962 Manhattan, New York, New York, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1975–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ally Sheedy (gebore 13 Junie 1962) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente WarGames (1983), The Breakfast Club (1985), Short Circuit (1986), en High Art (1998).