Allyn Ann McLerie

Allyn Ann McLerie
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1926-12-01)1 Desember 1926
Sterfte 21 Mei 2018 (op 91)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Allyn Ann McLerie (1 Desember 1926 – 21 Mei 2018) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Calamity Jane (1953), The Desert Song (1953), The Way We Were (1973), en All the President's Men (1976).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne