Alma Beltran

Alma Beltran
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Alma Leonor Beltran
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alma Beltran (22 Augustus 1919 – 9 Junie 2007) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Marathon Man (1976), Immediate Family (1989), en Ghost (1990), en in die televisiereeks Mod Squad (1968).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne