Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alma Rubens | |
![]() | |
Geboortenaam | Alma Genevieve Reubens |
---|---|
Geboorte | 19 Februarie 1897 |
Sterfte | 22 Januarie 1931 (op 33) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alma Rubens (19 Februarie 1897 – 22 Januarie 1931) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Children Pay (1916), The Americano (1916), East Lynne (1925), en Show Boat (1929).