Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alma Taylor | |
![]() | |
Geboorte | 3 Januarie 1895 |
---|---|
Sterfte | 23 Januarie 1974 (op 79) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alma Taylor (3 Januarie 1895 – 23 Januarie 1974) was 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sweet Lavender (1915), Trelawny of the Wells (1916), Iris (1916), en Alf's Button (1920).