Alpha Antliae

Alpha Antliae
Die ligging van Alpha Antliae aan die bopunt van die groen driehoek.
Die ligging van Alpha Antliae aan die bopunt van die groen driehoek.
Sterrebeeld Lugpomp
Spektraaltipe K4 III[1]
Soort Reusester
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 10h 27m 09.10313s[2]
Deklinasie −31° 04′ 03.9830″[2]
Skynmagnitude (m) 4,25[3] (4,22 tot 4,29[4])
Absolute magnitude (M) −0,97[5]
B-V-kleurindeks  +1,45[6]
U-B-kleurindeks  +1,63[6]
Besonderhede
Massa (M) 2,2[7]
Radius (R) 41[2]
Ligsterkte (L) 412[2]
Temperatuur (K) 4 070[2]
Metaalinhoud [Fe/H] -0,39[8]
Eienskappe
Veranderlikheid Na verwagting
Ander name
α Ant, Alpha Antliae, Alpha Ant, 2MASS J10270911-3104039, CD−30 8465, CPC 17 5084, CPD−30 3121, HD 90610, HIP 51172, HR 4104, NSV 4862, PPM 287713, SAO 201405
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Alpha Antliae (ook α Antliae of α Ant genoem) is die helderste ster in die sterrebeeld Lugpomp (Antlia), maar het nie ’n gewone naam nie.[9] Dit is sowat 320 ligjare van die Sonnestelsel af en is ’n K-tipe reusester met ’n skynbare magnitude van 4,25. Dit het ’n massa van 2,2 sonmassas en het uitgesit tot 41 keer die sonradius. Dit het net 41% van die metale van die Son (elemente benewens waterstof en helium).

α Ant se helderheid wissel na in 1879 berig is tussen ’n magnitude van 4,22 en 4,29, maar dit is nog nie in die moderne tyd bevestig nie.[4] Sy evolusiestatus is nie duidelik nie, maar dit val na verwagting in die asimptotiese reusetak, met ’n onaktiewe koolstofkern.[7]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named houk83
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 2,4 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Gaia-DR2
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named hr
  4. 4,0 4,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named nsv1
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Cardini2005
  6. 6,0 6,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named bsc2
  7. 7,0 7,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named kaler
  8. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ajss74
  9. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named schneider

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne