Alpha Chamaeleontis

Alpha Chamaeleontis
Alpha Chamaeleontis se posisie (in die rooi sirkel).
Alpha Chamaeleontis se posisie (in die rooi sirkel).
Sterrebeeld Kameleon
Spektraaltipe F5 V Fe-0.8[1]
Soort Hoofreeksster
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 08h 18m 31.55319s[2]
Deklinasie -76° 55′ 10.9964″[2]
Skynmagnitude (m) 4,06[3]
Absolute magnitude (M) +2,59[4]
B-V-kleurindeks  +0,40[3]
U-B-kleurindeks  -0,04[3]
Besonderhede
Massa (M) 1,42[5]
Ligsterkte (L) 7,64[6]
Ouderdom (jaar) 1,8 miljard[5]
Temperatuur (K) 6 776[5]
Rotasiespoed (km/s) 0[7]
Metaalinhoud [Fe/H] -0,26[1]
Ander name
α Cha, CPD−76° 507, Gliese 305, HD 71243, HIP 40702, HR 3318, SAO 256496
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Alpha Chamaeleontis (afgekort as α Cha) is die helderste ster in die suidelike sirkumpolêre sterrebeeld Kameleon (Chamaeleon). Dit het ’n skynbare magnitude van 4,06[3] en kan dus met die blote oog gesien word. Dit is 63,8 ligjare van die Son af.

α Cha is ’n F-tipe hoofreeksster met ’n klassifikasie van F5 V Fe-0,8,[1] waar "Fe-0,8" ’n onreëlmatige lae voorkoms van yster aandui. Sy massa is 1,4 keer dié van die Son[5] en sy ligsterkte 7,64 keer[6] die Son s’n. Sy effektiewe temperatuur is 6 776 K.[5] Die ster is sowat 1,8 miljard jaar oud[5] en het ’n rotasiespoed wat te laag is om te meet.[7]

  1. 1,0 1,1 1,2 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Gray2006
  2. 2,0 2,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named vanLeeuwen2007
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Mermilliod1986
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Anderson2012
  5. 5,0 5,1 5,2 5,3 5,4 5,5 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named David2015
  6. 6,0 6,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Mcdonald2012
  7. 7,0 7,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named uesugi_fukuda70

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne