Republiek van Altai Алтайдынг Республиказы | ||||
Die ligging van Altai in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Siberië | |||
Ekonomiese streek | Wes-Siberië | |||
Stigting | 1 Julie 1922 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Gorno-Altaisk | |||
Leier | Aleksander Berdnikof | |||
Amp | President | |||
Wetgewer | Staatsvergadering (El Koeroeltai) | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 206 168 | |||
Volgorde | 79ste | |||
Digtheid | 2,23 /km2 | |||
Stedelik | 27,6% | |||
Plattelands | 72,4% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 92 600 km2 | |||
Volgorde | 35ste | |||
Tydsone | UTC+07:00 | |||
Registrasienommer | 04 | |||
Amptelike tale | Russies, Altais | |||
Webtuiste | http://www.altai-republic.ru | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Altai (Russies: Республика Алтай; Altais: Алтайдынг Республиказы) is ’n outonome republiek (’n deelgebied van Rusland) en is genoem na die gelyknamige gebergte.