Aly Michalka

Aly Michalka
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Alyson Renae Michalka
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Aly Michalka (gebore 25 Maart 1989) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Easy A (2010), Sequoia (2014), en Weepah Way for Now (2015), en in die televisiereeks iZombie (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne