Alyson Hannigan

Alyson Hannigan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Alyson Lee Hannigan
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alyson Hannigan (gebore 24 Maart 1974) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente American Pie (1999) en American Reunion (2012), en in die televisiereekse Buffy the Vampire Slayer (1996) en How I Met Your Mother (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne