Alyson Stoner

Alyson Stoner
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Alyson Rae Stoner
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alyson Stoner (gebore 11 Augustus 1993) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cheaper by the Dozen (2003), Cheaper by the Dozen 2 (2005), en Step Up (2006), en in die televisiereeks Phineas and Ferb (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne