Amaltea (maan)

Amaltea   
Amaltea
Die Galileo-ruimtetuig se foto's van Amaltea.
Ontdekking
Ontdek deur E.E. Barnard
Datum 9 September 1892
Alternatiewe nameJupiter V
Wentelbaaneienskappe
Periapside 181 150 km
Apoapside 182 840 km
Wentelbaanradius 181 365,84 ± 0,02 km (2,54 RJ)
Eksentrisiteit 0,003 19 ± 0,000 04
Wentelperiode 0,498 179 43 ± 0,000 000 07 dae
Gem. omwentelingspoed 26,57 km/s
Inklinasie 0,374 ± 0,002° (tot Jupiter se ewenaar)
Satelliet van Jupiter
Fisiese eienskappe
Afmetings 250 × 146 × 128 km³
Gem. radius 83,5 ± 2,0 km
Volume (2.43 ± 0.22)×106 km3
Massa 2.08 ± 0.15×1018 kg
Gem. digtheid 0.857 ± 0.099 g/cm3
Oppervlak-
aantrekkingskrag
~0,020 m/s2 (0,146 g)
Ontsnapping-
snelheid
~0,058 km/s
Rotasieperiode sinchronies
Aksiale neiging Zero
Oppervlak-temp.
   Kelvin
mingem.maks
120165
Skynmagnitude 14,1

Amaltea (Grieks: Αμάλθεια) is die derde naaste natuurlike satelliet van Jupiter en die grootste van die binnemane. Dit is op 9 September 1892 deur Edward Emerson Barnard ontdek by die Lick-sterrewag van die Universiteit van Kalifornië en na ’n nimf in die Griekse mitologie genoem. Dit is ook bekend as Jupiter V.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne