Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Amanda Crew | |
![]() | |
Geboortenaam | Amanda Catherine Crew |
---|---|
Geboorte | 5 Junie 1986 |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Amanda Crew (gebore 5 Junie 1986) is 'n Kanadese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Final Destination 3 (2006), Sex Drive (2008), The Haunting in Connecticut (2009), en The Age of Adaline (2015).