| |||
![]() | |||
Provinsie | Oos-Kaap | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC12 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Amahlati, Groot Kei, Mbhashe, Mnquma, Ngqushwa, Raymond Mhlaba | ||
Hoofstad | Oos-Londen | ||
Burgemeester | Nomfusi Winnie Nxawe (ANC) | ||
Grootste tale | Xhosa, Engels, Afrikaans | ||
Oppervlakte | 21 595 km² | ||
Bevolking | 892 637 (2011) |
Die Amathole-distriksmunisipaliteit is een van die 6 distriksmunisipaliteite in die Oos-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Oos-Londen. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Xhosasprekend. Die munisipaliteit se kode is DC12.