Amatholeberge | |
---|---|
Ligging | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Reeks | Drakensberg |
Koördinate | 32°34′50″S 27°12′30″O / 32.58056°S 27.20833°O |
Bergtipe | Bosveldstollingskompleks en sandsteen |
Rotsouderdom | Neoargeaans tot vroeg-Paleoproterosoïes |
Die Amathole-, Amatole- of Amatolaberge is 'n digbebosde bergreeks, geleë in die sentrale deel van die Oos-Kaapprovinsie in Suid-Afrika. Die woord amathole beteken "kalwers", en Amathole distrik, wat suid hiervandaan lê, is vernoem na die bergreeks.