Amber Benson

Amber Benson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Amber Nicole Benson
Geboorte 8 Januarie 1977 (1977-01-08) (48 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Amber Benson (gebore 8 Januarie 1977) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Crush (1993), Chance (2002), en Latter Days (2003), en in die televisiereeks Buffy the Vampire Slayer (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne