Ambergrys

Ambergrys

Ambergrys is ‘n welriekende stof afkomstig uit die dermkanaal van die potvis. Dit is gebruik in die vervaardiging van parfuum.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne