Amerikaanse arend

Amerikaanse arend
Tydperk: Pleistoseen-Onlangs 0.3–0 m. jaar gelede[1]
Gereed om te vlieg by Kachemakbaai aan die suidkus van Alaska, VSA
Klankopname te Yellowstone- Nas. Park
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. leucocephalus
Binomiale naam
Haliaeetus leucocephalus
verspreiding

██ broeiende standvoël ██ broeiende somerbesoeker ██ oorwinteringsgebied ██ deurgangsgebied

Ster: swerwers

Die Amerikaanse arend of Amerikaanse adelaar (Haliaeetus leucocephalus) is 'n roofvoël wat inheems is aan Noord-Amerika. Dit is een van die visvretende arende, en het twee erkende subspesies. Dit vorm 'n spesiepaar met die witstertarend (Haliaeetus albicilla), wat in die Palearktiese gebied dieselde nis okkupeer. Die verspreidingsgebied sluit die oorgrote deel van Kanada en Alaska in, die geheel van die aaneenlopende Verenigde State, en noordelike Meksiko. Dit word naby groot waterliggame aangetref waar 'n gulle voedselvooraad aanwesig is, benewens nabye gevestigde boomplate wat vir die plasing van hul neste geskik is.

  1. "Haliaeetus leucocephalus Linnaeus 1766 (bald eagle)". PBDB.
  2. BirdLife International (2016). "Haliaeetus leucocephalus". IUCN Red List of Threatened Species. 2016: e.T22695144A93492523. doi:10.2305/IUCN.UK.2016-3.RLTS.T22695144A93492523.en. Besoek op 19 November 2021.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne