Amerikaanse goue strandkiewiet | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. dominica
|
Binomiale naam | |
Pluvialis dominica (Statius Muller, 1776)
| |
Sinonieme | |
Pluvialis dominica dominica |
Die Amerikaanse goue strandkiewiet (Pluvialis dominica) is 'n voël en somerswerwer aan Suid-Afrika se kuswatermassas en kortgrasveld. Die voël is 24 – 26 cm groot en weeg 120 - 180 gram met 'n vlerkspan van 68 cm. In Engels staan die voël bekend as American golden plover.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)