Ami Dolenz

Ami Dolenz
Geboortenaam Ami Bluebell Dolenz
Geboorte 8 Januarie 1969 (1969-01-08) (56 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1986–2010
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ami Dolenz (gebore 8 Januarie 1969) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Can't Buy Me Love (1987) en Miracle Beach (1992), en in die televisiereekse General Hospital (1963) en Murder, She Wrote (1984).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne