Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie. Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word. |
Amlodipien | |
---|---|
![]() ![]() | |
Algemeen | |
Chemiese formule | C20H25Cl N2O5 |
Molêre massa | 408.879 g/mol |
CAS-registernommer | 88150-42-9 |
Farmakokinetika | |
Roete van toediening | Oraal (tablette) |
Biobeskikbaarheid | 64 tot 90% |
Metabolisme | Lewer |
Uitskeiding | Niere |
Eliminasie-halfleeftyd | 30–50 uur |
Amlodipien (as besilaat, mesilaat of maleaat) is 'n geneesmiddel wat gebruik word om hoë bloeddruk, hartversaking en angina (borskaspyn) mee te behandel. Amlodipien is op die Wêreldgesondheidsorganisasie se modellys van noodsaaklike medisyne wat nodig geag word om die minimum mediese behoeftes van 'n basiese gesondheidsorgstelsel te ondersteun.