Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Amy Aquino | |
Geboorte | 20 Maart 1957 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Amy Aquino (gebore 20 Maart 1957) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Working Girl (1988), White Oleander (2002), en The Lazarus Effect (2015), en in die televisiereeks Picket Fences (1992).