Amy Bruckner

Amy Bruckner
Geboortenaam Amelia Ellen Bruckner
Geboorte 28 Maart 1991 (1991-03-28) (33 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Amy Bruckner (gebore 28 Maart 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Rebound (2005) en Nancy Drew (2007), en in die televisiereekse ER (1994) en Phil of the Future (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne