Amy Farrington

Amy Farrington
Geboorte 20 September 1966 (1966-09-20) (58 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Amy Farrington (gebore 20 September 1966) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Michael Richards Show (2000), Grey's Anatomy (2005), en Hung (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne