Amy Hill

Amy Hill
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Amy Marie Hill
Geboorte 9 Mei 1953 (1953-05-09) (71 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Penelope
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1984–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Amy Hill (gebore 9 Mei 1953) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Next Friday (2000), The Cat in the Hat (2003), 50 First Dates (2004), en Herbie Fully Loaded (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne