Amy Irving | |
Geboortenaam | Amy Davis Irving |
---|---|
Geboorte | 10 September 1953 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Amy Irving (gebore 10 September 1953) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Carrie (1976), Crossing Delancey (1988), Traffic (2000), en Adam (2009).