Amy Landecker

Amy Landecker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Amy Lauren Landecker
Geboorte 30 September 1969 (1969-09-30) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en vervaardiger
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Amy Landecker (gebore 30 September 1969) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dan in Real Life (2007), A Serious Man (2009), en Doctor Strange (2016), en in die televisiereeks Transparent (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne