Amy Okuda

Amy Okuda
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Amy Kei Okuda
Geboorte 6 Maart 1989 (1989-03-06) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Amy Okuda (gebore 6 Maart 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Guild (2007), How to Get Away with Murder (2014), The Man in the High Castle (2015), en Atypical (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne