Amy Schumer | |
![]() | |
Geboortenaam | Amy Beth Schumer |
---|---|
Geboorte | 1 Junie 1981 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Skryfster, aktrise, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Amy Schumer (gebore 1 Junie 1981) is 'n Amerikaanse skryfster, aktrise, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Trainwreck (2015), Snatched (2017), en I Feel Pretty (2018), en in die televisiereeks Inside Amy Schumer (2013).